Cell: +27 83 751 0502       sales@panmill.co.za       .
Pan Mill 5000 Plus
Informasie
Is gebasseer op die Pan Mill 5000 ontwerp.  
 
Daar is ‘n 3 Fase, 5Kw industriële elektriese motor in wat 3 Fase elektriteit benodig. (16 Amp aansluiting) 
 
Omdat die motor ‘n direkte dryf model is, is die model kompak en dus maklik om te vervoer. Dit pas agter op ‘n bakkie of aflewerings voertuig. 
 
Die produksie tempo is hoër — 4 sake word gelyktydig gevul.  
 
Dit word gebruik vir die maal van DROË produkte soos graan, mieliekop, lusern, tef, denneboombas vir potplant mengsels, droë aalwyn blare ens. 
 
Gewig: +/- 160Kg

 
Prys