Produksie

Die volgende word nie aanbeveel nie: kuilvoer, riete, suikerriet, dagga.  
 
Gebruik ook vir gras, strooi, boontjie hooi, grondboontjie reste, mielie reste ens
.  
  • 3mm Sif : Hoenderkos (chick-chick)80% melerig & 20% fyn mieliegrys +/-500 – 600 Kg per uur  
  • 8mm Sif : Gebreekte mielies (crush)80% grof en 20% fyner +/- 1000 – 1200 Kg per uur  
  • 14mm sif : Lusern, hooi, gras, graan ens +/- 10 – 15 bale per uur  
  • 25mm sif: Lusern, hooi, gras, graan, mielie stronke +/- 3 minute (Enkel fase), 40 sekondes (3 fase) per Lusern baal

Eind Produkte